Daar is so veel mense in Suid Afrka dat lieflike Afrikaanse evangelie liedere sing. Mag die Here vir julle amal groot skatte in die hemel gee.
A
1. Aan die voete van Jesus – Manuel Escorcio
2. Aan God al die eer – Min Shaw
4. Aanbiddingslied – Steven Sterling
Hierdie Afrikaanse evangelie lied was vir my ‘n groot seen gewees.
6. Al die lof en die eer – Keith Eksteen
7. Al wat ek nodig het – Gershwin Prins
8. Al wat my bekoor is Jesus – Min Shaw
9. Alle nasies moet die here dien – Cathy Viljoen
As ons kan maar net die evangelie orals in die wereld verkondig.
10. Alle nasies moet die Here dien – People’s Gospel Choir
11. Alles gee ek aan die Here oor – Harald Kambrude
12. Alles op die altar – Philip
13. Alles vir my – Retief Burger
14. As al die kerke afbrand – Rudi Claase
15. As die verlostes – Adoration Choir
16. As ek sit aan Jesus voete – Clements and Dudley Mans
17. As ek voor U voete val – Retief Burger
18. As Jesus weer verskyn – Cathy Viljoen
19. As vandag my laaste dag is – Juanita du Plessis
B
20. Baie diep haal Hy my uit – Bella
21. Besluit vir God se koninkryk – Johan Vercuil
22. Beste vriend – Willie en Natasha Joubert
24. Blye Veresek’ring – Min Shaw
25. Bokant die storms – Cathy Viljoen
27. By Jesus se voete – Rudi Hartzer – Juanita du Plessis
28. By U is ek veilig – Eloise Saayman
C
D
29. Daar is niks – Retief Burger
30. Daar sal nuwe winde waai – Cathy Viljoen
32. Dankie Here – Natasha Joubert
33. Die Here bewaar my – Bella
34. Die Here het my mooi gemaak – River Church
35. Die Here is my herder – Eloise Saayman
36. Die Here is my herder – Hennie Ungerer
37. Die Here is my herder – Marichele
38. Die Here is my herder – Willie en Natasha Joubert
39. Die Here wag reeds daar – Rudi en Charne
40. Die liefde van Jesus – Min Shaw
41. Die liefde van Jesus is wonderbaar – Die 3 Menere
42. Die liefde van Jesus is wonderbaar/ Kom ons verheerlik Sy naam – Neville D
43. Die man met die purper kleed – Cathy Viljoen
45. Die Onse Vader – Rina Hugo
46. Die ou ruwe kruis – Mev. Maarman en Gerald Marman
47. Die son skyn weer more – Slim Whitman
48. Die skepping juig – Derick de Lange
49. Die vergetenis – Cathy Viljoen
50. Dit borrel in my
51. Dit laat my so lekker sing – Kriuskyk Harmonie
52. Doen slegs U wil, Heer – Afrikaansa Christen Kerk
53. Doen slegs U wil, Heer – Klipwerf Orkes
E
54. Een hart – Erika
55. Een ware vriend – Cathy Viljoen
56. Ek bou ‘n altar – Elna Haasbroek en Johan Pretorius
57. Ek het U lief O Heer – Leza Liversage
58. Ek is nou in die hemel – Pienaar
Hierdie lied raak my hart aan.
59. Ek is so bly ek behoort aan Jesus – Clemens Mans en die Kruiskyk Kewers
60. Ek ken ‘n naam – Dudley Mans
62. Ek kyk nie meer rondom my nie – Kruiskyk Familie Orkes
63. Ek maak nou my hart oop – Veronica Hennings
64. Ek prys U – Marietjie du Plessis
65. Ek rig my oe – Leonard J van Rensburg
66. Ek sien die land van graan en wyn – Tillie Schutte
67. Ek slaan my oe op – Retief Burger
68. Ek sprei my vlerke – Leri du Bois
69. Ek wandel met Hom – Min Shaw
70. Ek weet die Here maak ‘n weg vir my, en Die Here is my Herder – Deon Allers
71. Ek weet op Wie ek vertrou – Agine Kisting
72. Ek weet verseker – Onbeskaamd
73. Ek wil gereed wees – Brettian Productions
74. Elke een behoort te weet – Min Shaw
F
75. Fluist’rende hoop – Slim Whitman
G
76. Gaan dan heen
77. Gaan my nie verby – Min Shaw
78. Geen ander Heiland – Cathy Viljoen
81. Genade onbeskryflik groot – Cathy Viljoen
82. Glorie glorie – Cathy Viljoen
83. God sorg vir die mossies – Clemens Mans en Notes of Grace
84. God van reinheid – Eloise Saayman
85. God van wonders – Willie Joubert
86. Gooi uit jou nette – Cathy Viljoen
H
88. Halleluja in my hart – Retief Burger
89. Heer, my hart verlang – Peter en Adele Nolan
90. Heilige Gees lied – Lede in Christus
92. Hemelstelefoon – Cathy Viljoen
94. Here praat met my – Bernice Borman
95. Hierdie huis behoort aan God – Michael Muller
97. Hoe groot is ons God – Die Afrikaanse Christelike Kerk, New Zealand
99. Hoe groot is U – Lance James
100. Hoe groot is U – Matt Prinsloo
101. Hoe verlang ek na die hemel – Charnell Hoogbaard
102. Hoop van ‘n nuwe dag – Due Season
103. Hoor Jy my stem? – Rudi Claase en Corlea Botha
104. Houtkruis – Derick de Lange
105. Houtkruis – Prophet
106. Houtkruis – Romanz
107. Huise van glas – Cathy Viljoen
108. Hy is nog dieselfde Jesus – Exaltation Crew
109. Hy is die liefling van my siel – Dudley Mars
110. Hy’s die lelie van die dale – Ruben Davids
111. Hy is die Here wat voorsien – Willie en Barbara Strydom
112. Hy is Jesus – Romanz en Juanita Du Plessis
114. In die hemel – Derick de Lange
115. In die hemel is die Heer – Louis Britz
117. In die verre land – Virginia Lee
118. In my binnekamer – Clemens Mans
119. In U hande – Jakkie de Beer
120. In Verwondering – Louis Brittz, Retief Burger, Neil Buchner en Helmut Meijer
J
121. Ja ek weet – Cathy Viljoen
123. Jerusalem – Ge Korsten en Rina Hugo
124. Jesus ewig trou – Agine Kisting
125. Jesus gaan nou hier verby – Cathy Viljoen
126. Jesus gee krag – Cathy Viljoen
127. Jesus gee krag – Veronica Hennings
128. Jesus is die soetste naam vir my – Ben Otto – concertina
129. Jesus is die soetste naam/soetste loflied – kerk diens – Dawie Kruger
130. Jesus kom praat met die storm – Frank Jansen
131. Jesus ons loof U – Retief Burger
132. Jesus roep my vir ‘n sonstraal – Min Shaw
133. Jesus sal nimmer se nee – Cathy Viljoen
134. Jesus van gister – Veronica Hennings
135. Julle moet mekaar bemin –Bella
K
136. Ken jy die man van Golgota? – Tillie Schutte
137. Kenner van my hart – Eloise Saayman
138. Keurspel video – Deon Allers
139. Kind van God – Bella
140. Kind van God – Cathy Viljoen
141. Kom Jesus kom – Retief Burger
142. Kom jubel in die Here – John D Oranje
143. Kom kneel hier by die kruis – Linda Jansen van Vuuren
144. Kom loof die Heer – Deon Allers
145. Kom loof die Here saam met my – Veronica Hennings
146. Kom ons verheelik Sy naam – concertina – Ben Otto
147. Kom O Skepper Gees – Mariette la Grange
148. Koningskind – Juanita du Plessis
149. Koning van die konings – Oase Gemeente
150. Koortjie keurspel
151. Kyk na die Lam – Jan De Wet
L
152. Leer ons om dankbaar te wees – Manuel Escorcio
153. Leeu van Juda – Retief Burger
154. Lied van die Here – Ronell Erasmus
155. Lied van die Here – Rudi en Charne
156. Loof die Here Hy is goed – Lede in Christus
157. Loop of die water – Juanita du Plessis
158. Los die wereld en sy slimheid – Cathy Viljoen
159. Luister my siel – Eloise Saayman
M
160. Maria nooi van Naseret – Cathy Viljoen
161. Met elke druppel bloed – Danie Botha
162. More sal die son weer skyn – Billy Paulson
163. More sal die son weer skyn – Cathy Viljoen
164. More sal die son weer skyn – Veronica Hennings
165. My bewaarder – Cathy Viljoen
166. My Koning, Heer – Jean Marais
167. My Pa is die koning – Juanita Du Plessis
168. My Pa is die koning – Marius van Niekerk
N
170. Naby die hart van God – Melvin en Letina
171. Nagmaalslied – Johan Erasmus
172. ‘n Wonderwerk vir jou – Clemens Mans
174. Nooit alleen – Mirelda Josephs
175. Nuwe Generasie – Brettian Productions
O
177. Oe van ‘n kind – Cathy Viljoen
178. O Heer my God – Elvis Blue
179. O Heer my God – Johanni Louw
181. O Heer my God – Veronica Hennings
182. O Heer vergewe my – Willie Joubert
183. O loof die Heer – Remalia Esau
184. Omdat Hy leef – Eloise Saayman
185. Ons gaan juig daar in die hemel – Steentjies
186. Ons Koning kom – Juanita du Plessis
187. Ons prys Sy naam – New Identity
188. Ons prys U – Laat die aarde juig – Retief Burger
189. Onse Vader – Angus Buchan diens
190. Onthou net die kruis – Cathy Viljoen
191. Oorwinningslied – Kosie Beukes
192. Oorwinningslied – Piet Smit
P
193. Pinkster herlewing – Louis en Sarie Fourie
194. Pinkster herlewing – Paul van der Walt
195. Prys die Heer – Oase Gemeente
Q
R
196. Roep Sy naam – Jonathan Rubain
S
197. Saggies en teer – Min Shaw
198. Saggies en teer – Virginia Lee
199. Seen Suid Afika – JP le Roux
200. Sien my kom, O Heer – Min Shaw
201. Skuil net by U – Soulsisters
202. Soos bloed – Derick de Lange
203. Soos ‘n vreemdeling – Notes of Grace
204. Spring in die bad van Betesda – Joyous Celebration
205. Spore in die sand – Piet Smit
206. Staan dan weer op – Bella
207. Sy liefde dra my – Reggie Booysen
208. Sy liefde is wonderbaar – People’s Gospel Choir
T
209. Te wees soos Jesus – Deon Allers
210. Tel jou seeninge – Min Shaw
211. Tevergeefs le jy wakker – Derick de Lange
212. Toe begin ek lewe – Dudley Mans
213. Twee growwe hande – Piet Smit
U
214. U is heilig – Patrick Duncan – Jonathan Rubain
215. U is in my hart – Cathy Viljoen
216. U is liefde –Jakkie de Beer
217. U is my vriend – Donovan Isaacs
218. U is my God – Danie Botha
219. U is my lewe – Eloise Saayman
220. U is waardig om die boek te neem – Kruiskyk instrumentee
221. U’s my God – Retief Burger en Riana Nel
222. U’s my Here wat ek lief het – Eloise Saayman
223. U naam is wonderbaar – Michelle Oosthuizen
224. U regeer – Die Afrikaanse Christelike Kerk, New Zealand
225. U stil die lewens storms – Cathy Viljoen
226. U troon staan vir ewig – Eloise Saayman
V
227. Vader maak U arms oop – Don Foster – Gospel song in Afrikaans
228. Veilig by U – Rozaan en Rafkin
229. Verbly jou in die Here – Sarina
231. Vlieg hoog – Juanita du Plessis
232. Vrou van Samaria – Sechaba
W
233. Waardig is die Heer – Freda Francis
234. Waarlik vry – Cathy Viljoen
235. Waarom maak ons mekaar so seer – Andrew Seekoei
236. Waarom min ek Jesus – Cathy Viljoen
237. Want jy is Sy liefling – Paul en Welma van der Walt
238. Ware liefde deel mee – Cathy Viljoen
239. Ware liefde deel mee – Min Shaw
240. Wat is die mens – Cathy Viljoen
241. Wat ‘n mooie naam – Louis en Sarie Fourie
242. Wat ‘n vreugde – Cathy Viljoen
243. Wat ‘n vriend het ons in Jesus – Rina Hugo en Hi-5
244. Wat ‘n vriend het ons in Jesus – Tillie Schutte
245. Wees U my toevlug – Oase Gemeente
246. Weet jy waarom – Nadine Moses
247. Weet jy wat dit sal kos – Jessica Tromp – Afrikaanse Evangelie liedere
X
Y
Z
248. Voor die bad van Betesda – Deon Allers
249. Afrikaanse Israel Toergroep
Dag 1 – 28 min. My vriend Rykie Steyn vat toergroepe van Suid Afrika na Israel toe. As u daarin belangstel, kan u met hom in kontak kom.