Daar is so veel mense in Suid Afrka dat lieflike Afrikaanse evangelie liedere sing. Mag die Here vir julle amal groot skatte in die hemel gee.
A
1. Aan die voete van Jesus – Manuel Escorcio
2. Aan God al die eer – Min Shaw
4. Aan U, O God, my dankgesange – Afrikaanse Christen Kerk, NZ
5. Aanbiddingslied – Steven Sterling
Hierdie Afrikaanse evangelie lied was vir my ‘n groot seen gewees.
7. Al die lof en die eer – Keith Eksteen
8. Al wat ek nodig het – Gershwin Prins
9. Al wat my bekoor is Jesus – Min Shaw
10. Alle nasies moet die here dien – Cathy Viljoen
As ons kan maar net die evangelie orals in die wereld verkondig.
11. Alle nasies moet die Here dien – People’s Gospel Choir
12. Alles gee ek aan die Here oor – Harald Kambrude
13. Alles op die altar – Philip
14. Alles vir my – Retief Burger
15. As al die kerke afbrand – Rudi Claase
16. As die verlostes – Adoration Choir
17. As ek sit aan Jesus voete – Clements and Dudley Mans
18. As ek voor U voete val – Retief Burger
19. As Jesus weer verskyn – Cathy Viljoen
20. As vandag my laaste dag is – Juanita du Plessis
B
21. Baie diep haal Hy my uit – Bella
22. Besluit vir God se koninkryk – Johan Vercuil
23. Beste vriend – Willie en Natasha Joubert
25. Blye Veresek’ring – Min Shaw
26. Bokant die storms – Cathy Viljoen
27. Bring dit vir My – Onbeskaamd
29. By Jesus se voete – Rudi Hartzer – Juanita du Plessis
30. By U is ek veilig – Eloise Saayman
C
D
31. Daar is ‘n hemel – Natasha Joubert
32. Daar is niks – Retief Burger
33. Daar is ‘n roepstem – People’s Gospel Choir
34. Daar sal nuwe winde waai – Cathy Viljoen
36. Dankie, dankie, dankie – Du Preez Stoltz
37. Dankie Here – Natasha Joubert
38. Dankie liewe Heer vir hierdie mooie lewe – Du Preez Stoltz
39. Die bewaarde van Israel – Willie en Natasha Joubert
40. Die grootste diamante – Willie en Natasha Joubert
41. Die Here bewaar my – Bella
42. Die Here het my mooi gemaak – River Church
43. Die Here is my herder – Eloise Saayman
44. Die Here is my herder – Hennie Ungerer
45. Die Here is my herder – Marichele
46. Die Here is my herder – Willie en Natasha Joubert
47. Die Here wag reeds daar – Rudi en Charne
48. Die liefde van Jesus – Min Shaw
49. Die liefde van Jesus – Willie en die Wenspan
50. Die liefde van Jesus is wonderbaar – Die 3 Menere
51. Die liefde van Jesus is wonderbaar/ Kom ons verheerlik Sy naam – Neville D
52. Die man met die purper kleed – Cathy Viljoen
53. Die onse Vader – Du Preez Stoltz
55. Die Onse Vader – Rina Hugo
56. Die ou ruwe kruis – Mev. Maarman en Gerald Marman
57. Die skepping juig – Derick de Lange
58. Die vergetenis – Cathy Viljoen
59. Dien jy nog die Here – Leon Ferreira
60. Dit borrel in my
61. Dit borrel in my – Hyron Keteldas
62. Dit laat my so lekker sing – Kriuskyk Harmonie
63. Doen slegs U wil, Heer – Afrikaanse Christen Kerk
64. Doen slegs U wil, Heer – Klipwerf Orkes
E
65. Een hart – Erika
66. Een ware vriend – Cathy Viljoen
67. Ek bid vir jou – Caroline Grace
68. Ek bou ‘n altar – Elna Haasbroek en Johan Pretorius
69. Ek het U lief O Heer – Leza Liversage
70. Ek is nou in die hemel – Pienaar
Hierdie lied raak my hart aan.
71. Ek is so bly ek behoort aan Jesus – Clemens Mans en die Kruiskyk Kewers
72. Ek ken ‘n naam – Dudley Mans
74. Ek kyk nie meer rondom my nie – Kruiskyk Familie Orkes
75. Ek maak nou my hart oop – Leon Ferreira
76. Ek maak nou my hart oop – Veronica Hennings
77. Ek prys U – Marietjie du Plessis
78. Ek rig my oe – Leonard J van Rensburg
79. Ek sal bid vir jou – Du Preez Stoltz
80. Ek sien die land van graan en wyn – Tillie Schutte
81. Ek sien kans vir more / Omdat Hy leef –Onbeskaamd
82. Ek slaan my oe op – Retief Burger
83. Ek sprei my vlerke – Leri du Bois
84. Ek wandel met Hom – Min Shaw
85. Ek weet die Here maak ‘n weg vir my, en Die Here is my Herder – Deon Allers
86. Ek weet op Wie ek vertrou – Agine Kisting
87. Ek weet verseker – Onbeskaamd
88. Ek weet verseker – Onbeskaamd – lewendige opname
89. Ek wil gereed wees – Brettian Productions
90. Elke een behoort te weet – Min Shaw
F
G
91. Gaan dan heen
92. Gaan dan heen, Lirieke – Flamlied
93. Gaan my nie verby – Min Shaw
94. Geen ander Heiland – Cathy Viljoen
97. Genade onbeskryflik groot – Cathy Viljoen
98. Glorie glorie – Cathy Viljoen
99. God sorg vir die mossies – Clemens Mans en Notes of Grace
100. God van reinheid – Eloise Saayman
101. God van wonders – Willie Joubert
102. Gooi uit jou nette – Cathy Viljoen
H
103. Halleluja – Min Shaw
104. Halleluja in my hart – Retief Burger
105. Heer, my hart verlang – Peter en Adele Nolan
106. Heilige Gees lied – Lede in Christus
108. Hemelstelefoon – Cathy Viljoen
109. Here lei my – Bella
110. Here maak my los – Namibia hymn songs
111. Here praat met my – Bernice Borman
112. Hierdie huis behoort aan God – Michael Muller
113. Hierdie kind – Jan De Wet
114. Hoe groot is ons God – Die Afrikaanse Christelike Kerk, New Zealand
116. Hoe groot is U – Lance James
117. Hoe groot is U – Matt Prinsloo
118. Hoe verlang ek na die hemel – Charnell Hoogbaard
119. Hoe verlang ek na die hemel – Godfrey Heyn
120. Hoop van ‘n nuwe dag – Due Season
121. Hoor Jy my stem? – Rudi Claase en Corlea Botha
122. Hou die hemel oop – Riana Nel
123. Houtkruis – Derick de Lange
124. Houtkruis – Prophet
125. Houtkruis – Romanz
126. Huise van glas – Cathy Viljoen
127. Hy genees my wonde – Hendoline Gordon
128. Hy hou die hele wereld – Willie en die Wenspan
129. Hy is nog dieselfde Jesus – Exaltation Crew
130. Hy is die liefling van my siel – Dudley Mars
131. Hy’s die lelie van die dale – Ruben Davids
132. Hy is die Here wat voorsien – Willie en Barbara Strydom
133. Hy is Jesus – Romanz en Juanita Du Plessis
135. In die hemel – Derick de Lange
136. In die hemel is die Heer – Louis Britz
138. In die verre land – Virginia Lee
139. In my binnekamer – Clemens Mans
140. In U hande – Jakkie de Beer
141. In Verwondering – Louis Brittz, Retief Burger, Neil Buchner en Helmut Meijer
J
142. Ja ek weet – Cathy Viljoen
143. Jerusalem – Du Preez Stoltz
145. Jerusalem – Ge Korsten en Rina Hugo
146. Jesus ewig trou – Agine Kisting
147. Jesus gaan nou hier verby – Cathy Viljoen
148. Jesus gee krag – Cathy Viljoen
149. Jesus gee krag – Veronica Hennings
150. Jesus is die soetste naam vir my – Ben Otto – concertina
151. Jesus is die soetste naam/soetste loflied – kerk diens – Dawie Kruger
152. Jesus kom praat met die storm – Frank Jansen
153. Jesus le Sy lewe neer – Calvino Watt
154. Jesus lewe – Kelsey Sprye
155. Jesus ons loof U – Retief Burger
156. Jesus roep my vir ‘n sonstraal – Min Shaw
157. Jesus sal nimmer se nee – Cathy Viljoen
158. Jesus van gister – Veronica Hennings
159. Jou God sal jou deurdra – Willie en Natasha Joubert
160. Julle moet mekaar bemin –Bella
161. Jy het te ver gekom om nou weer hier om te draai – Suster Sussa
162. Jy maak my vry – Du Preez Stoltz
K
163. Ken jy die man van Golgota? – Tillie Schutte
164. Kenner van my hart – Eloise Saayman
165. Keurspel video – Deon Allers
166. Kind van God – Bella
167. Kind van God – Cathy Viljoen
168. Kom Jesus kom – Retief Burger
169. Kom jubel in die Here – John D Oranje
170. Kom kneel hier by die kruis – Linda Jansen van Vuuren
171. Kom loof die Heer – Deon Allers
172. Kom loof die Here saam met my – Veronica Hennings
173. Kom ons verheelik Sy naam – concertina – Ben Otto
174. Kom O Skepper Gees – Mariette la Grange
175. Koningskind – Juanita du Plessis
176. Koning van die konings – Oase Gemeente
177. Koortjie keurspel
178. Kyk ‘n troon – Onbeskaamd
179. Kyk na die Lam – Jan De Wet
L
180. Laat, Heer, U vrede deur my vloei – Ryan Walt
181. Leer ons om dankbaar te wees – Manuel Escorcio
182. Lees jou Bybel – Willie en die Wenspan
183. Leeu van Juda – Retief Burger
184. Lied van die Here – Ronell Erasmus
185. Lied van die Here – Rudi en Charne
186. Lig jou hande nou bo – Magtige Mans Konferensie 2010
187. Loof die Here Hy is goed – Lede in Christus
188. Loof Hom met die tromme – Afrikaanse Christen Kerk, NZ
189. Loof Hom met die tromme – Willie en die Wenspan
190. Loof sy naam – Cornwell Bock
191. Loop of die water – Juanita du Plessis
192. Los die wereld en sy slimheid – Cathy Viljoen
193. Luister my siel – Eloise Saayman
194. Mag die Here jou seen – Willie Joubert
M
195. Maria nooi van Naseret – Cathy Viljoen
196. Met elke druppel bloed – Danie Botha
197. Met My eie hand red ek jou – Crystal Josephs
199. Moenie moed verloor nie – Nada Herandien-Anta Khoisan
200. More sal die son weer skyn – Billy Paulson
201. More sal die son weer skyn – Cathy Viljoen
202. More sal die son weer skyn – Leon Ferreira
203. More sal die son weer skyn – Veronica Hennings
204. My bewaarder – Cathy Viljoen
205. My God so groot – Willie en die Wenspan
206. My hande hef ek op na U / Kom buig daar in aanbidding – Onbeskaamd
207. My Koning, Heer – Jean Marais
208. My Pa is die koning – Juanita Du Plessis
209. My Pa is die koning – Marius van Niekerk
N
211. Naby die hart van God – Melvin en Letina
212. Nader my God by U – Du Preez Stoltz
213. Nagmaalslied – Johan Erasmus
214. Neem my lewe, laat dit, Heer – Afrikaanse Christen Kerk, NZ
215. ‘n Wonderwerk vir jou – Clemens Mans
216. Nogtans – Onbeskaamd
218.. Nooit alleen – Mirelda Josephs
219. Nuwe Generasie – Brettian Productions
O
221. Oe van ‘n kind – Cathy Viljoen
222. O Heer my God – Elvis Blue
223. O Heer my God – Johanni Louw
225. O Heer my God – Veronica Hennings
226. O Heer vergewe my – Willie Joubert
227. O loof die Heer – Remalia Esau
228. Omdat Hy leef – Eloise Saayman
229. Omdat jy nie jou kruis wou dra nie – Piet Smit
230. Ons gaan juig daar in die hemel – Steentjies
231. Ons Koning kom – Juanita du Plessis
232. Ons noem Hom Saligmaker – Ellenore Van Rooi
233. Ons prys Sy naam – New Identity
234. Ons prys U – Laat die aarde juig – Retief Burger
235. Onse Vader – Angus Buchan diens
236. Onthou net die kruis – Cathy Viljoen
237. Onvergelykbare God – Onbeskaamd
238. Oorwinningslied – Kosie Beukes
239. Oorwinningslied – Piet Smit
240. Oorwinningslied / Dan moet ek juig – Onbeskaamd
P
241. Pinkster herlewing – Louis en Sarie Fourie
242. Pinkster herlewing – Paul van der Walt
243. Prys die Heer – Oase Gemeente
Q
R
244. Roep Sy naam – Jonathan Rubain
245. Roep Sy naam – Remalia Esau
S
246. Saggies en teer – Min Shaw
247. Saggies en teer – Virginia Lee
248. Seen Suid Afika – JP le Roux
250. Sien my kom, O Heer – Min Shaw
251. Sing ‘n hallelujah – VirAnder
252. Skuil net by U – Soulsisters
253. Soos bloed – Derick de Lange
254. Soos ‘n vreemdeling – Notes of Grace
255. Spring in die bad van Betesda – Joyous Celebration
256. Spore in die sand – Piet Smit
257. Staan dan weer op – Bella
259. Strome van seen – Afrikaanse Christen Kerk, NZ
260. Sy liefde dra my – Reggie Booysen
261. Sy liefde is wonderbaar – People’s Gospel Choir
T
262. Te wees soos Jesus – Deon Allers
263. Tel jou seeninge – Afrikaanse Christen Kerk, NZ
264. Tel jou seeninge – Min Shaw
265. Tevergeefs le jy wakker – Derick de Lange
266. Toe begin ek lewe – Dudley Mans
267. Twee growwe hande – Piet Smit
U
268. U is heilig – Patrick Duncan – Jonathan Rubain
269. U is in my hart – Cathy Viljoen
270. U is liefde –Jakkie de Beer
271. U is my vriend – Donovan Isaacs
272. U is my God – Danie Botha
273. U is my lewe – Eloise Saayman
274. U is waardig om die boek te neem – Kruiskyk instrumentee
275. U’s my God – Retief Burger en Riana Nel
276. U’s my Here wat ek lief het – Eloise Saayman
277. U naam is wonderbaar – Michelle Oosthuizen
278. U regeer – Die Afrikaanse Christelike Kerk, New Zealand
279. U stil die lewens storms – Cathy Viljoen
280. U troon staan vir ewig – Eloise Saayman
V
281. Vader ek le my lewe neer – Du Preez Stoltz
282. Vader maak U arms oop – Don Foster – Gospel song in Afrikaans
283. Vader vat my hand – Du Preez Stoltz
284. Veilig by U – Rozaan en Rafkin
285. Verbly jou in die Here – Sarina
287. Visvang vir Jesus – Willie en die Wenspan
288. Vlieg hoog – Juanita du Plessis
289. Voor die bad van Betesda – Deon Allers
290. Vrou van Samaria – Sechaba
W
291. Waarlik – Ek het U lief – Onbeskaamd
293. Waardig is die Heer – Freda Francis
294. Waarlik vry – Cathy Viljoen
295. Waarom maak ons mekaar so seer – Andrew Seekoei
296. Waarom min ek Jesus – Cathy Viljoen
297. Want jy is Sy liefling – Paul en Welma van der Walt
298. Ware liefde deel mee – Cathy Viljoen
299. Ware liefde deel mee – Min Shaw
300. Wat is die mens – Cathy Viljoen
301. Wat ‘n mooie naam – Louis en Sarie Fourie
302. Wat ‘n vreugde – Cathy Viljoen
303. Wat ‘n vriend het ons in Jesus – Rina Hugo en Hi-5
304. Wat ‘n vriend het ons in Jesus – Tillie Schutte
305. Wat sal jou antwoord wees – Suster Sussa
306. Wees U my toevlug – Oase Gemeente
307. Weet jy waarom – Nadine Moses
308. Weet jy wat dit sal kos – Jessica Tromp – Afrikaanse Evangelie liedere
X
Y
Z
Handelinge Hoofstuk 9
Okt.24.2021. Gisteraand, in the middel van die nag, gaan ek badkamer toe, en ek was verbaas dat ek besik was om ‘n lied te sing wat ek nog nooit gesing het nie. “O my siel wees bly.” Vir my is dit ‘n teken dat die koms van Jesus is naby, en ons moet gereed wees. Broer en suster ons moet probeer om siele vir die Here te wen voor dit te laat is. Hier is die lied op die YouTube.
O my siel wees bly