Afrikaanse Evangelie Liedere – Gospel Songs in Afrikaans

Ek sien dat baie mense van Suiid Afrika kyk vir Afrikaanse evangelie liedere, so ek het ‘n paar meer opgesoek. Ek bid vir herlewing in die land.

Vi table mountain 1 crop 1

1. Aan God al die eer – Min Shaw

2. Aanbiddingslied – Steven Sterling

3. Aanhouer wen – Dudley Mans

Hierdie Afrikaanse evangelie lied was vir my ‘n groot seen gewees.

4. Al die lof en die eer – Keith Eksteen

5. Al wat ek nodig het – Gershwin Prins

6. Al wat my bekoor is Jesus – Min Shaw

7. Alle nasies moet die here dien – Cathy Viljoen

As ons kan maar net die evangelie orals in die wereld verkondig.

8. As ek sit aan Jesus voete – Clements and Dudley Mans

9. Baie diep haal Hy my uit – Bella

10. Blye Môre – Min Shaw

11. Blye Veresek’ring – Min Shaw

12. By die kruis – Min Shaw

13. Dankie – Lance James

14. Die Here het my mooi gemaak – River Church

15. Die Here is my herder – Marichele

16. Die Here is my herder – Willie en Natasha Joubert

17. Die liefde van Jesus – Min Shaw

18. Die liefde van Jesus is wonderbaar – Die 3 Menere

19. Die liefde van Jesus is wonderbaar/ Kom ons verheerlik Sy naam – Neville D

20. Die man met die purper kleed – Cathy Viljoen

Baie jare gelede toe ek in Tsumeb gesing het, die mense daar kon niks Engels verstaan nie, toe moes ek vinnig Afrikaanse evangelie liedere begin leer. Hierdie lied was en van hulle wat ek gesing het. Later het ek ook ‘n klein plaat gemaak van dit.

21. Die onse Vader – Min Shaw

22. Die ou ruwe kruis – Mev. Maarman en Gerald Maarman

23. Die son skyn weer more – Slim Whitman

24. Dit laat my so lekker sing – Kriuskyk Harmonie

25. Doen slegs U wil Heer – Min Shaw

26. Een hart – Erika

27. Ek bou ‘n altar – Elna Haasbroek en Johan Pretorius

28. Ek het U lief Heer – Leza Liversage

29. Ek is so bly ek behoort aan Jesus – Clemens Mans en die Kruiskyk Kewers

30. Ek ken ‘n naam – Dudley Mans

31. Ek ken ‘n Naam Min Shaw

32. Ek wandel met Hom – Min Shaw

33. Elke een behoort te weet – Min Shaw

34. Ek sprei my vlerke – Leri du Bois

35. Fluist’rende hoop – Slim Whitman

36. Gaan my nie verby – Min Shaw

37. Genade lied – Rina Hugo

38. God is my stem – Min Shaw

39. God sorg vir die mossies – Clemens Mans en Notes of Grace

40. Halleluja – Min Shaw

41. Heer, my hart verlang – Peter en Adele Nolan

42. Heer, vir U is duisternis – Morne van der Berg

43. Helder lig – Kriss Tel

44. Hemelstelefoon – Cathy Viljoen

45. Here praat met my – Bernice Borman

46. Hierdie huis behoort aan God – Michael Muller

47. Hy is die Here wat voorsien – Willie en Barbara Strydom

48. Hy leef – Danie Botha

49. Hy is die liefling van my siel – Dudley Mars

50. Hoe groot is U – Matt Prinsloo

51. Hoop van ‘n nuwe dag – Due Season

52. In die more – Don Foster

53. In die verre land – Virginia Lee

54. In my binnekamer – Clemens Mans

55. In Verwondering – Louis Brittz, Retief Burger, Neil Buchner en Helmut Meijer

56. Jerusalem – Ge Korsten

57. Jesus is die soetste naam vir my – Ben Otto – concertina

58. Jesus is die soetste naam/soetste loflied – kerk diens – Dawie Kruger

59. Jesus ons loof U – Retief Burger

60. Jesus roep my vir ‘n sonstraal – Min Shaw

61. Jesus sal nimmer se nee – Cathy Viljoen

62. Kom jubel in die Here – John D Oranje

63. Kom kneel hier by die kruis – Linda Jansen van Vuuren

64. Kom loof die Heer – Deon Allers

65. Kom ons verheelik Sy naam – concertina – Ben Otto

66. Kom o Skepper Gees – Mariette la Grange

67. Lied van die Here – Ronell Erasmus

68. Met elke druppel bloed – Danie Botha

69. My Koning, Heer – Jean Marais

70. My Staatmaker – Trinity

71. ‘n Wonderwerk vir jou – Clemens Mans

72. Nooit alleen – Mirelda Josephs

73. O blye Dag – Min Shaw

74. Ons Koning kom  – Juanita du Plessis

75. Ons prys Sy naam – New Identity

76. Oorwinningslied – Kosie Beukes

77. Oorwinningslied – Piet Smit

78. Saggies en teer – Min Shaw

79. Saggies en teer – Virginia Lee

80. Seen Suid Afika – JP le Roux

81. Sien my kom, O Heer – Min Shaw

82. Sonskyn – Min Shaw

83. Skuil net by U – Soulsisters

84. Soos ‘n vreemdeling – Notes of Grace

85. Tel jou seeninge – Min Shaw

86. Toe begin ek lewe – Dudley Mans

87. U is my vriend – Donovan Isaacs

88. U is my God – Danie Botha

89. U is waardig om die boek te neem – Kruiskyk instrumenteel

90. U naam is wonderbaar – Michelle Oosthuizen

91. Vader maak U arms oop – Don Foster – Gospel song in Afrikaans

92. Veilig by U – Rozaan en Rafkin

93. Vergewe nou – Don Foster

94. Ware liefde deel mee – Min Shaw

95. Wat ‘n vriend het ons in Jesus – Rina Hugo en Hi-5

96. Weet jy wat dit sal kos – Jessica Tromp – Afrikaanse Evangelie liedere

97. Wildehart – Dudley Mans

98. Afrikaanse Israel Toergroep

Dag 1 – 28 min. My vriend Rykie Steyn vat toergroepe van Suid Afrika na Israel toe. As u daarin belangstel, kan u hom kontak.

Dag 2 – 7 min

Dag 3 – 22 min

Dag 3 B – 30 min

Dag 5 – 22 min

Dag 6 – 23 min

Dag 6 B  –  26 min